Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Leokwe Rest Camp

Selfsorg
Kothuis CO2/4
Vanaf
Vanaf R1 762
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise het elk lugversorging, 1 slaapkamer, 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, onderdak-buitestort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Breekware en eetgerei word voorsien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg en sluit 'n 1% bewaringsfooi in.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Al Mapungubwe se kampe kan met ‘n gewone sedan-voertuie bereik word, maar ‘n 4x4 of ‘n voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om die rit gemakliker te maak. Daar is ook verskeie eko-roetes waarvoor ‘n 4x4 benodig word.Sowat 35 km van die paaie is geskik vir gewone sedan-voertuie. ‘n Verdere 100 km is kan met ‘n 4x4 bereik word. Daar is net grondpaaie in die park.

- Gaste by enige van die park se kampe moet inklok by die hoofhek se ontvangsarea.
- Om in te klok en genoeg reistyd te hê tot by die kampe, daag asb. 'n uur voor toemaaktyd by die Mapungubwe-hoofhek op.
- Laat reise na die kampe word slegs toegelaat vir gaste wat aan namiddag-doeninge deelneem en vir diegene wat by die restaurant aandete geniet (verseker asb. dat jy bewys van betaling het om vir die parkagent te wys op pad na die kamp).

Let asb. op hierdie hoofhektye:
September tot Maart: 06:00 tot 18:30
April tot Augustus: 06:30 tot 18:00

Mapungubwe Nasionale Park is in ‘n oostelike en westelike area verdeel en word deur privaat grond verdeel wat nie deel van die park vorm nie. Besprekings by Tshugulu Lodge, Limpopo Forest Tented Camp, Mazhou Camping Site en Maloutswa Bird Hide sal besoekers noop om buite die park te ry om sodoende by die park se westelike deel waar dié kampplekke geleë is uit te kom. Geen karavane word weens padtoestande in die park se oostelike deel toegelaat nie. Mazhou-kampeerplek bied ‘n karavaanpark in die park se westelike deel..

Gaste moet voorsorg teen malaria tref wanneer Mapungubwe besoek word.
Daar is nie ‘n vulstasie in die park nie. Die naaste vulstasies is in Musina, 70 km en Alldays, 65 km van die hoofhek af.
Mapungubwe het ‘n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien, asook ‘n kuriowinkeltjie wat peuselhappies en ander verversings verkoop. Die restaurant en kuriowinkel is by die hoofhek.
Die restaurant is oop vanaf 07:00 tot 16:00 en bied ‘n ontbyt- en ligte middagete-spyskaart. Aandete pakkies is op versoek beskikbaar. Bestellings moet voor 14:00 geplaas word en voor 16:00 gaan haal word.
Die naaste winkels en vulstasies is in Alldays en Musina wat sowat 70 km van die park af is. Daar is nie selfoonsein in die kampareas nie, maar slegs by die hoofhek.
Daar is nie debietkaartgeriewe in die park nie. Betalings kan slegs via kontant of ‘n kredietkaart gemaak word. Tjeks word nie aanvaar nie.
Mapungubwe Nasionale Park het groot en gevaarlike wilde diere en onbegeleide voetslaan word nie toegelaat nie. Gaste wat voetslaan, wildritte of besoeke aan kulturele trekpleisters wil aanpak, kan dit direk by die park reël.

Dagbesoekers:
Mapungubwe het ‘n aangewese piekniek- en dagbesoekersentrum. Hout is by die restaurant beskikbaar. Oop bakkies met mense agterop word nie toegelaat nie.

Die gebruik van hommeltuie in en bo nasionale parke is streng verbode.
Rook in blyplekke is streng verbode.
Onthou deur wild te voer word hul doodsertifikate geteken omdat hulle aggressief raak.
Buiteligte in kampe is beperk - bring ‘n flits en koplamp saam om in die aand buite rond te loop.
Voetslaners op dag- of oornagroetes moet altyd genoeg water saamneem.
Troeteldiere word ongelukkig nie in die park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Kothuis CO2/4Z
Vanaf
Vanaf R1 919
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is rolstoelvriendelik en het wye deure, inrolstorte, handreëlings en handvatsels. Die kothuise het elk lugversorging, 1 slaapkamer, 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, onderdak-buitestort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Breekware en eetgerei word voorsien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en sluit 'n 1% bewaringsfooi in.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Al Mapungubwe se kampe kan met ‘n gewone sedan-voertuie bereik word, maar ‘n 4x4 of ‘n voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om die rit gemakliker te maak. Daar is ook verskeie eko-roetes waarvoor ‘n 4x4 benodig word.Sowat 35 km van die paaie is geskik vir gewone sedan-voertuie. ‘n Verdere 100 km is kan met ‘n 4x4 bereik word. Daar is net grondpaaie in die park.

- Gaste by enige van die park se kampe moet inklok by die hoofhek se ontvangsarea.
- Om in te klok en genoeg reistyd te hê tot by die kampe, daag asb. 'n uur voor toemaaktyd by die Mapungubwe-hoofhek op.
- Laat reise na die kampe word slegs toegelaat vir gaste wat aan namiddag-doeninge deelneem en vir diegene wat by die restaurant aandete geniet (verseker asb. dat jy bewys van betaling het om vir die parkagent te wys op pad na die kamp).

Let asb. op hierdie hoofhektye:
September tot Maart: 06:00 tot 18:30
April tot Augustus: 06:30 tot 18:00

Mapungubwe Nasionale Park is in ‘n oostelike en westelike area verdeel en word deur privaat grond verdeel wat nie deel van die park vorm nie. Besprekings by Tshugulu Lodge, Limpopo Forest Tented Camp, Mazhou Camping Site en Maloutswa Bird Hide sal besoekers noop om buite die park te ry om sodoende by die park se westelike deel waar dié kampplekke geleë is uit te kom. Geen karavane word weens padtoestande in die park se oostelike deel toegelaat nie. Mazhou-kampeerplek bied ‘n karavaanpark in die park se westelike deel..

Gaste moet voorsorg teen malaria tref wanneer Mapungubwe besoek word.
Daar is nie ‘n vulstasie in die park nie. Die naaste vulstasies is in Musina, 70 km en Alldays, 65 km van die hoofhek af.
Mapungubwe het ‘n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien, asook ‘n kuriowinkeltjie wat peuselhappies en ander verversings verkoop. Die restaurant en kuriowinkel is by die hoofhek.
Die restaurant is oop vanaf 07:00 tot 16:00 en bied ‘n ontbyt- en ligte middagete-spyskaart. Aandete pakkies is op versoek beskikbaar. Bestellings moet voor 14:00 geplaas word en voor 16:00 gaan haal word.
Die naaste winkels en vulstasies is in Alldays en Musina wat sowat 70 km van die park af is. Daar is nie selfoonsein in die kampareas nie, maar slegs by die hoofhek.
Daar is nie debietkaartgeriewe in die park nie. Betalings kan slegs via kontant of ‘n kredietkaart gemaak word. Tjeks word nie aanvaar nie.
Mapungubwe Nasionale Park het groot en gevaarlike wilde diere en onbegeleide voetslaan word nie toegelaat nie. Gaste wat voetslaan, wildritte of besoeke aan kulturele trekpleisters wil aanpak, kan dit direk by die park reël.

Dagbesoekers:
Mapungubwe het ‘n aangewese piekniek- en dagbesoekersentrum. Hout is by die restaurant beskikbaar. Oop bakkies met mense agterop word nie toegelaat nie.

Die gebruik van hommeltuie in en bo nasionale parke is streng verbode.
Rook in blyplekke is streng verbode.
Onthou deur wild te voer word hul doodsertifikate geteken omdat hulle aggressief raak.
Buiteligte in kampe is beperk - bring ‘n flits en koplamp saam om in die aand buite rond te loop.
Voetslaners op dag- of oornagroetes moet altyd genoeg water saamneem.
Troeteldiere word ongelukkig nie in die park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Kothuis CO2/4P
Vanaf
Vanaf R1 919
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise het elk lugversorging, 1 slaapkamer, 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, onderdak-buitestort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Breekware en eetgerei word voorsien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en sluit 'n 1% bewaringsfooi in.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Al Mapungubwe se kampe kan met ‘n gewone sedan-voertuie bereik word, maar ‘n 4x4 of ‘n voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om die rit gemakliker te maak. Daar is ook verskeie eko-roetes waarvoor ‘n 4x4 benodig word.Sowat 35 km van die paaie is geskik vir gewone sedan-voertuie. ‘n Verdere 100 km is kan met ‘n 4x4 bereik word. Daar is net grondpaaie in die park.

- Gaste by enige van die park se kampe moet inklok by die hoofhek se ontvangsarea.
- Om in te klok en genoeg reistyd te hê tot by die kampe, daag asb. 'n uur voor toemaaktyd by die Mapungubwe-hoofhek op.
- Laat reise na die kampe word slegs toegelaat vir gaste wat aan namiddag-doeninge deelneem en vir diegene wat by die restaurant aandete geniet (verseker asb. dat jy bewys van betaling het om vir die parkagent te wys op pad na die kamp).

Let asb. op hierdie hoofhektye:
September tot Maart: 06:00 tot 18:30
April tot Augustus: 06:30 tot 18:00

Mapungubwe Nasionale Park is in ‘n oostelike en westelike area verdeel en word deur privaat grond verdeel wat nie deel van die park vorm nie. Besprekings by Tshugulu Lodge, Limpopo Forest Tented Camp, Mazhou Camping Site en Maloutswa Bird Hide sal besoekers noop om buite die park te ry om sodoende by die park se westelike deel waar dié kampplekke geleë is uit te kom. Geen karavane word weens padtoestande in die park se oostelike deel toegelaat nie. Mazhou-kampeerplek bied ‘n karavaanpark in die park se westelike deel..

Gaste moet voorsorg teen malaria tref wanneer Mapungubwe besoek word.
Daar is nie ‘n vulstasie in die park nie. Die naaste vulstasies is in Musina, 70 km en Alldays, 65 km van die hoofhek af.
Mapungubwe het ‘n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien, asook ‘n kuriowinkeltjie wat peuselhappies en ander verversings verkoop. Die restaurant en kuriowinkel is by die hoofhek.
Die restaurant is oop vanaf 07:00 tot 16:00 en bied ‘n ontbyt- en ligte middagete-spyskaart. Aandete pakkies is op versoek beskikbaar. Bestellings moet voor 14:00 geplaas word en voor 16:00 gaan haal word.
Die naaste winkels en vulstasies is in Alldays en Musina wat sowat 70 km van die park af is. Daar is nie selfoonsein in die kampareas nie, maar slegs by die hoofhek.
Daar is nie debietkaartgeriewe in die park nie. Betalings kan slegs via kontant of ‘n kredietkaart gemaak word. Tjeks word nie aanvaar nie.
Mapungubwe Nasionale Park het groot en gevaarlike wilde diere en onbegeleide voetslaan word nie toegelaat nie. Gaste wat voetslaan, wildritte of besoeke aan kulturele trekpleisters wil aanpak, kan dit direk by die park reël.

Dagbesoekers:
Mapungubwe het ‘n aangewese piekniek- en dagbesoekersentrum. Hout is by die restaurant beskikbaar. Oop bakkies met mense agterop word nie toegelaat nie.

Die gebruik van hommeltuie in en bo nasionale parke is streng verbode.
Rook in blyplekke is streng verbode.
Onthou deur wild te voer word hul doodsertifikate geteken omdat hulle aggressief raak.
Buiteligte in kampe is beperk - bring ‘n flits en koplamp saam om in die aand buite rond te loop.
Voetslaners op dag- of oornagroetes moet altyd genoeg water saamneem.
Troeteldiere word ongelukkig nie in die park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Gesinskothuis FF4
Vanaf
Vanaf R2 798
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise het lugversorging, 2 slaapkamers, 1 badkamer, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer met 'n bedekte buitestort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en tweeplaatstoof. Breekware en eetgerei word voorsien. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het 'n slaapbank vir kinders en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met braaigeriewe en 'n lieflike uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en sluit 'n 1% bewaringsfooi in.

Huisreëls

Vanaf 1 September 2017 moet besoekers ouer as 18 jaar ‘n ID, paspoort of alternatiewe geldige identifikasie, soos ‘n bestuurslisensie, toon wat skandeer sal word om toegang tot die park te verkry.
'n Standaard-bewaringsfooi van R240 per dag vir buitelandse besoekers, R120 vir SADC-burgers met 'n geldige paspoort en R60 vir Suid-Afrikaanse burgers en inwoners met 'n ID, word vereis wanneer besoekers die park betree.

Al Mapungubwe se kampe kan met ‘n gewone sedan-voertuie bereik word, maar ‘n 4x4 of ‘n voertuig met ‘n hoë grondvryhoogte word aanbeveel om die rit gemakliker te maak. Daar is ook verskeie eko-roetes waarvoor ‘n 4x4 benodig word.Sowat 35 km van die paaie is geskik vir gewone sedan-voertuie. ‘n Verdere 100 km is kan met ‘n 4x4 bereik word. Daar is net grondpaaie in die park.

- Gaste by enige van die park se kampe moet inklok by die hoofhek se ontvangsarea.
- Om in te klok en genoeg reistyd te hê tot by die kampe, daag asb. 'n uur voor toemaaktyd by die Mapungubwe-hoofhek op.
- Laat reise na die kampe word slegs toegelaat vir gaste wat aan namiddag-doeninge deelneem en vir diegene wat by die restaurant aandete geniet (verseker asb. dat jy bewys van betaling het om vir die parkagent te wys op pad na die kamp).

Let asb. op hierdie hoofhektye:
September tot Maart: 06:00 tot 18:30
April tot Augustus: 06:30 tot 18:00

Mapungubwe Nasionale Park is in ‘n oostelike en westelike area verdeel en word deur privaat grond verdeel wat nie deel van die park vorm nie. Besprekings by Tshugulu Lodge, Limpopo Forest Tented Camp, Mazhou Camping Site en Maloutswa Bird Hide sal besoekers noop om buite die park te ry om sodoende by die park se westelike deel waar dié kampplekke geleë is uit te kom. Geen karavane word weens padtoestande in die park se oostelike deel toegelaat nie. Mazhou-kampeerplek bied ‘n karavaanpark in die park se westelike deel..

Gaste moet voorsorg teen malaria tref wanneer Mapungubwe besoek word.
Daar is nie ‘n vulstasie in die park nie. Die naaste vulstasies is in Musina, 70 km en Alldays, 65 km van die hoofhek af.
Mapungubwe het ‘n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien, asook ‘n kuriowinkeltjie wat peuselhappies en ander verversings verkoop. Die restaurant en kuriowinkel is by die hoofhek.
Die restaurant is oop vanaf 07:00 tot 16:00 en bied ‘n ontbyt- en ligte middagete-spyskaart. Aandete pakkies is op versoek beskikbaar. Bestellings moet voor 14:00 geplaas word en voor 16:00 gaan haal word.
Die naaste winkels en vulstasies is in Alldays en Musina wat sowat 70 km van die park af is. Daar is nie selfoonsein in die kampareas nie, maar slegs by die hoofhek.
Daar is nie debietkaartgeriewe in die park nie. Betalings kan slegs via kontant of ‘n kredietkaart gemaak word. Tjeks word nie aanvaar nie.
Mapungubwe Nasionale Park het groot en gevaarlike wilde diere en onbegeleide voetslaan word nie toegelaat nie. Gaste wat voetslaan, wildritte of besoeke aan kulturele trekpleisters wil aanpak, kan dit direk by die park reël.

Dagbesoekers:
Mapungubwe het ‘n aangewese piekniek- en dagbesoekersentrum. Hout is by die restaurant beskikbaar. Oop bakkies met mense agterop word nie toegelaat nie.

Die gebruik van hommeltuie in en bo nasionale parke is streng verbode.
Rook in blyplekke is streng verbode.
Onthou deur wild te voer word hul doodsertifikate geteken omdat hulle aggressief raak.
Buiteligte in kampe is beperk - bring ‘n flits en koplamp saam om in die aand buite rond te loop.
Voetslaners op dag- of oornagroetes moet altyd genoeg water saamneem.
Troeteldiere word ongelukkig nie in die park toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies of afgegradeerde besprekings minder as 45 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi gelykstaande aan 'n glyskaal wat op die totale besprekingsbedrag gebaseer is en tussen 50% en 100% wissel, word gehef.

Vanaf
Vanaf R1 762
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R572, Mapungubwe Nasionale Park, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVUNDfpmEpRUtUBbeQxoHEUPvH6dAfIyScfYQXjyia9iJTh6hCc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 762 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R572 Mapungubwe National Park 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.217415 29.363936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem