4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Bowtie Drive, Santini Village Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santini Village 43 is 'n moderne selfsorg-woonstel op die boonste verdieping van die Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is net 2 km van die middedorp en Lookout-strand af en ook net 3 km vanaf die hoofstrand. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig op die Tsitsikamma-bergreeks.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4 in die leefarea, asook 'n platskerm-TV. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai.
Daar is 2 parkeerplekke, waarvan 1 onderdak is. Die kompleks spog ook met 'n swembad wat omhein is.
Daar is 'n rugsteunkragstelsel met 'n omsetter om die TV, WiFi, ligte en sekere toestelle soos die yskas aan te dryf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Venita Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bowtie Drive, Santini Village Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Santini Village 43 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bowtie Drive, Santini Village Complex, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang