6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Santini Village 49 is 'n bekoorlike vakansiehuis in Plettenbergbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of groep vriende bied.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat na 'n balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai lei.
Gaste kan die gratis WiFi en die gemeenskaplike swembad benut. Verder is daar veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap
- Gaste dink Santini Village 49 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang