Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n terugbetaalbare deposito van R1000 gehef word vir breekskade en sleutels vir elke bespreking. Hierdie deposito sal ten volle terugbetaal word mits die woonstel en die inhoud daarvan in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is.
'n Eenmalige skoonmaak- en administrasiefooi van R930.00 word ook per bespreking gehef.
Geen matrikulante of studente onder die ouderdom van 25 sal gedurende die hoogseisoen toegelaat word sonder ouerlike toesig nie.
Verhurings deur derde partye word nie toegelaat nie. Indien die eienaar bewus word dat 'n bespreking namens iemand anders gemaak is, sal die bespreking onmiddellik gekanselleer word, en die kansellasiebeleid sal dienooreenkomstig toegepas word, tensy vooraf reëlings met die eienaar getref is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang