Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini 401A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Santorini 401A is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand, restaurante en die visvang-pier. Margate is 'n baie gewilde oorddorp wat al vir jare mens na die Suidkus lok. Margate se strand het ook lewensredders en haainette en is veilige vir swemmers.

Hierdie woonstel bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers wat elk lugversorging het en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die tweede badkamer wat ’n stort, bad, wasmasjien en tuimeldroër het. Die goed toegeruste kombuis het ’n mikrogolfoond, oond met ’n stoof en skottelgoedwasser.

Die aangrensende oopplan-leefarea het ’n ingeboude kroeg, banke om op te ontspan, ’n etenstafel met sitplekke, en ’n TV met DStv. Die leefarea lei na ’n balkon waar daar ’n etenstafel met sitplekke en gasbraaigeriewe is.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad, sowel as ’n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek in 'n tandem-motorhuis.

Ramsgate is naby die bekende Waffle House. Blue Lagoon Beach het lewensredders, haainette en is veilig vir swemmers. Daar is roeiplanke en kano's te huur op die strandmeer en die weer aan die Suidkus is lekker, selfs in die winter. Oribi Gorge is net so 50 km se ry ver en het die langste ziplyn in Afrika asook voetslaan- en bergfietsroetes en witwatervlotvaart. Die Suidkus het ook nege 18 putjie-gholfbane en 7 Blouvlagstrande. Shelly Beach het skubaduikgeleenthede en diepseehengel. Die Wild Coast Sun is minder as 50 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini 401A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Santorini 401A
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 401A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 99, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd15f53de0963d2ea81a42fe6089dbc2cbf2e6be4aa321523f739bead8a2c7ad56ff4605f875e87872984ba99f897c99f5da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 99 Marine Drive Margate 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.864070768379 30.371151642287
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem