- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Saxon Park Farm Cottages bied gerieflike verblyf op 'n produserende plaas buite Ficksburg in die Vrystaat.
Die verblyf is apart van die hoofhuis. Die kamers kan apart bespreek word of op versoek as 'n selfsorg-eenheid. Verblyf is beskikbaar in 3 dubbelslaapkamers, 2 badkamers, 'n sitkamer en eetkamer, en 'n kombuisarea.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, sowel as toegang tot 'n gedeelde badkamer. Die beddens word met topgehalte-linne opgemaak en in die winter word vere-duvets en bokhaarkomberse voorsien.
Die gemeenskaplike kombuis is toegerus vir selfsorg en ekstra geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek in. Koffie, tee, en beskuit word voorsien.
Kom vang vis in die plaasdam, gaan stap in die skone natuur en beleef plaaslewe op sy beste.
Gaste kan ook op die stoep of in die sit- en eetkamer met 'n groot versameling boeke en bordspeletjies ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Saxon Park Farm Cottages het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang