+12
Selfsorg in Sederberg

Schaapkraal Lux Safari Cabin

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Skoon en warm binne. Gerieflike skoon bed, badkamer. Niks verkeerd nie, maar nie lux nie. Kan meubels meer modern maak en 'n mat lê. Rakke en hangplek in badkamer sit vir klere, asook 'n kassie in die woonvertrek. Gordyn voor oop vensters. Stoepkussings was en buite tafel 'n goeie skrop gee. Buite matjies om stof af te vee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Madeleine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Pragtige omgewing, geskik vir vinnige wegbreek uit die stad. Die eenheid self was baie skoon en netjies en goed toegerus. Die foto skep die indruk dat die eenheid afgesonder is, terwyl dit naby die ander huisies en kampplekke is. Die spesifieke naweek was daar vele kampers en bergklimmers wat van vroeg af voor die eenheid verby beweeg het, maar daar was gelukkig nie geraas tot laat in die aande nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 25

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 975
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 975
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 975
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba631cd536573f09a220597b2493f30a16fedccc43d0a605535a3b5a5ec42631c43d976ff161ecc3d6051ba45e492bb7782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 975 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120528104413 19.059182076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang