+53
Selfsorg in Aerorand

Schanskop 10

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Schanskop 10, in Aerorand, bied 'n luukse eenheid wat bestaan uit ʼn gerieflike hoofslaapkamer met 'n aangrensende kamer wat dit geskik maak vir ʼn familie van 4 mense. Die eenheid het ʼn aparte ingang op die eienaar se eiendom. Die verblyf is perfek vir 'n knus oornagverblyf op pad na die Laeveld, Krugerwildtuin of vir sakereisigers.

Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kamer het 2 enkelbeddens wat slaapplek bied aan verdere 2 gaste, volwassenes of kinders wat die badkamer deel met die hoofslaapkamer. Linne en handdoeke word vir beide kamers voorsien.

Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffieskinkbord, kasruimte vir bagasie, waaier, elektriese kombers en haardroër. Gaste kan hul tuismaak op 'n gemaklike rusbank en TV met Netflix geniet.

Die eiendom het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Verder is daar 'n alarmstelsel met gewapende reaksie om gaste se veiligheid te verseker. Gaste het toegang tot die gedeelde verhitte swembad en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is ongeveer 5 km vanaf die N4 en minder as 2 km vanaf 2 winkelsentrums met gewilde restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jaco D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike snoesige verblyf. Pragtige, skoon, veilige verblyf, gerieflik vir wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oorslaap. Die gasheer het ons hart...
Sien meer
Mrt 2026
Sandra L
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel Schanskop 10 aan vir oorslaap. Schanskop 10, baie netjies. Het lekker gerus. Baie tuis gevoel met uitstekende fasiliteite en heerlike vars melk...
Sien meer
Mrt 2026
Soekies V
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry en behulpsaam! Vreeslik lekker gewees.
Mrt 2026
Corne S
Gesin met tieners
5.0
Ons kuier was 'n huis weg van die huis! Dit was skoon, verwelkomend, en veilig. Wat 'n aangename ervaring! Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang! ...
Sien meer
Feb 2026
Renee P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die verblyf geniet. Eienaar baie gasvry en kamer was baie gerieflik met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Sal die gastehuis def...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Schanskop 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Schanskop Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91c4db0d64feb9039d02a337f32054b72af46b11278fb10e38b0abc1e65db14d379dfe2fd38727f348066d5dd20769ae279b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 10 Schanskop Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.801936008352 29.454727338598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang