Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Sandbaai

Serenity Self Catering Guest Suite

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Serenity Self Catering Guest Suite is 'n bekoorlike vakansiehuis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby alle geriewe bied. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die suite beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Seep, sjampoe en opknapper word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Sonkrag-ligte en 'n sonkrag-geiser is beskikbaar. Restaurante, bergfietsroetes, voetslaan, wynproe en bierproe is net 'n paar geriewe wat die area bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity Self Catering Guest Suite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Schneider Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b50a0497d4db768ee5c987a4a038d0bc200e5128c45ee7606de2ba02d84bccf6a02c01f600052c3692d588be1fb4b6f759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 6 Schneider Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.420025902347 19.203953215344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang