+46
Selfsorg in Witrivier

Schwartz Cottage on 22 Kiaat

8 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Schwartz Cottage on 22 Kiaat is in 'n stil buurt in Witrivier, Mpumalanga geleë.

KOTHUIS:
2 slaapkamers elk met koninginggrootte beddens.
1 badkamer met stort, wasbak en toilet.
Ten volle toegeruste kombuis en oopplan leefarea en eetkamer tafel.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix.
Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en sitplek.
Die kothuis het 'n aparte privaat oprit vanaf hoofstraat, met 'n pallasade hek en privaat parkering.
Die kothuis het 'n alarm sisteem kompleet met buite en binne ogies.

Die lugversorging in die leefarea kan teen ekstra koste gebruik word.

KAMER 3: (slegs as 6 gaste boek)
Daar is 'n aparte privaat kamer 10 m van die kothuis af. Die kamer het 'n privaat tuin en ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer sal slegs beskikbaar gestel word indien daar 6 gaste boek.

Schwartz Cottage on 22 Kiaat, Witrivier is die perfekte basis om vanaf te reis! Loer gerus na die fotos om 'n paar van die besienswaardighede te sien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Schwartz Cottage on 22 Kiaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11eb6178d42ebdd7535087bfcf92d37a87a6e13705152e3974cba2a71dcf063e3b4e45f938c988f29ce569444f8bb9be4778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 22 Kiaat Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.32279029419 31.012057871775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang