8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Schwartz Cottage op 22 Kiaat is geleë in 'n stil woonbuurt in die dorp Witrivier, Mpumalanga.
Hierdie selfsorg-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. In die leefarea is 'n rusbank vir 'n ekstra kind.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei, asook 'n eetarea. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en buitesitplek.
Daar is 'n aparte privaat kamer, ongeveer 10 m van die kothuis af. Dit het 'n privaat tuin en ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n oopplan-stortkamer. Daar is ook 'n kombuisie-area toegerus met 'n yskas, ketel en braaier.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, stap, abseil, bergfietsry, paintball, boogskiet, vierwielmotorfietsry, wynproe by Rottcher-wynkelders en gholf by die 18-putjie White River Country Estate.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Schwartz Cottage on 22 Kiaat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang