+33
Selfsorg in Vredenburg

Scorpio Guesthouse

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Scorpio Guesthouse is in die klein dorpie Vredenburg aan die Weskus geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit word omring deur pragtige strande, met nabygeleë dorpe wat Paternoster, Saldanhabaai, Jacobsbaai, Langebaan en St. Helenabaai insluit.

Dié gastehuis beskik oor 2 pragtige woonstelle. Die eenhede het elk 'n leefarea, slaapkamer, kombuis, badkamer, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit stowe met oonde, broodroosters, mikrogolwe, yskas-vrieskaste, slim-TV's, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek. Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer, eetarea en braaigeriewe te geniet, of bloot op die tuinmeubels buite te ontspan en die groen wat die eiendom bied te geniet. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dean J
Saam met lewensmaat
5.0
Will return anytime. Host was very friendly and accommodating with regard to checking in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Hartley L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige area. Privaatheid respekteer. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Jan 2026
Angeline G
Gesin met tieners
5.0
Vreeslik lekker gebly, sal enige tyd weer gaan. Ons het baie lekker gebly, fantasties.
Des 2025
Anelisiwe N
Saam met vriende
5.0
Amazing, great. The place is amazing, great location. The owner is very nice. I will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Elize I
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig weg van stads lawaai. Fantasties, 'n plek om lekker te ontlaai en te geniet.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Scorpio Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Scorpio Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9db108c4e124fcc7f3de4f60e85c16dfab2f8ace77e2fdd424c534c1b037fad6d45e01ed25a905f9e1d334188b65d3d991bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Scorpio Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.91575 17.97845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang