+54
Selfsorg in Mosselbaai

Sea Breeze and Seagull

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Maryka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Meer as wat ons verwag het! Beslis 'n wenner! Sal dit graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, baie lekker en rustig, net wat ek verkies. Die plekkie is fantasties geleë, baie oulik, rustig en ons verblyf was voortreflik. Ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige plek met uitsig oor die see. Baie mooi en gerieflike plek met uitsig oor die see. Naby Santos Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi review.

Christopher R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit was great. Ons het ons geniet. Vir die toekoms, kan u dalk net parkering uitsorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie dat julle die unit so netjies skoon gelaat het en dankie vir die rating. Julle is welkom terug enige tyd.

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Gerieflik. Rustig. Pragtige, netjiese plek, goed toegerus. Alles wat nodig is. Veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Uitstekende uitsig, gerieflike woonstel en baie vriendelike eienaars. Baie lekker en gerieflik gebly. Perfekte vakansie gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi review. Julle is welkom terug enige tyd.

Kayla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Extremely pleasant. Lovely stay with very accommodating and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en gerieflik. Baie lekker gebly - was een van die skoonste plekke waar ons nog gebly het, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Baie dankie vir die mooi review. Julle is welkom terug enige tyd.

Shireen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Place was clean and hosts were excellent. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful and quiet. It had a great view of the ocean from the bedroom. It was clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SOPHIA
Sea Breeze and Seagull
Dankie Carina vir 'n mooi review

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

SOPHIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 180
40 % AF
R 1 180 R 708
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 180
40 % AF
R 1 180 R 708
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 180
40 % AF
R 1 180 R 708
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Robbe Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9087fe81c985bd54e815ec5cd20c2c29f5852cef9890edb2e1ebc0a676b26a7cff2f0f797439daeb5423a521cce22d69a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R708 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 24 Robbe Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173658695743 22.124621748623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang