LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tanya C
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Netjiese ruim huis met pragtige see uitsig. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is bitter netjies en het alles wat jy kan nodig hê. Dan die uitsig en ligging, dit is asemrowend. Stap net vanaf die stoep en jy is op die strand. Dit is ons tweede keer wat ons hier bly en ons sal weer terugkom, dit is hoe lekker, gemaklik en mooi dit vir ons is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Exceptional. Exceptional visit. A house with so much attention to detail. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie D
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Ongelooflike see uitsig en ten volle toegerus vir 'n spesiale verjaarsdagnaweek. Die huis is op die see met ongelooflike uitsigte en geruis van branders. Dis goed toegerus met alles wat jy benodig. Die ekstra bederfies met die aankoms was besonders. Die gasheer het baie moeite gedoen om ons verblyf spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uitstekend! Dit was nou die lekkerste en mooiste wegbreek in 'n lang tyd. Ons het met 'n groepie vriende gekuier en almal het dit so geniet en ons het almal heerlik ontspan. Met so 'n uitsig en rustigheid kan mens nie anders om net helemal van die wêreld te vergeet nie. Tot my hondekinders het elke oomblik geniet en verlang na die see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

The best family friendly home on the beach. Wow! What an incredible week with the family, right on the beach! It was beyond special and the house accommodated our family and little ones very well. Would love to book again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Goed geleë, veilig, ruim, alles wat jy nodig het en meer. Tip top plek! Dit was 'n absolute fees van 'n naweek, baie dankie! Die netheid is van uitstaande gehalte, die ligging (lekker by die see) met groot oopskuifdeure om die see-lug in te asem was vir ons 'n groot vreugde. Die kleinkinders kon veilig by die see speel terwyl ons hulle kon dophou vanaf die stoep. Daar is absoluut alles wat 'n mens nodig het en die uiteensetting van die huis is baie prakties. Die veiligheid was 'n prioriteit en ons was meer as tevrede daarmee. Ons sal regtig die huis aanbeveel vir enige iemand wat so iets soek en die rustigheid wil ervaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lieschen O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Magical, marvelous, wonderful beyond words! We had the most amazing time! Best holiday we have had! It was magical waking up on the beach and being able to just walk down a few feet away. The house was perfect. Clean and lovely and so well stocked with everything we needed and more! Thank you to Ian for being such a great host and helping us with anything we needed. We were so sad to leave and cannot wait to be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Wonderlike verblyf, perfekte ligging met pragtige see uitsig. Ons het 3 onvergeetlike nagte vertoef as 'n groep van 7. Die gasvryheid was uitstekend en die verwelkoming geskenkies (bederf) was 'n groot verrassing! Als wat nodig is, is tot jou beskikking en niks ontbreek nie. Die pragtige binnebraai en ook die patiostel op die stoep dra verder by tot gesellige kuiertjies! Baie dankie, ons het so lekker gebly in jul pragtige huis! Let wel, slaapkamers 2 en 3 het dubbelbeddens en nie koningin grootte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie mooi! Baie mooi view, lekker om op die see te bly, huis front noord, hoor die branders 24 uur, water lekker koud!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine D
Lang verblyf
5.0
Des 2024

A very memorable stay. Thank you very much for an enjoyable stay. You have a very special place and the holiday exceeded expectations. Overall, an unforgettable experience; the house is beautifully designed, high-quality and immaculate with thoughtful touches and has everything and more to make your stay comfortable. The house is filled with light, the view is stunning with the ideal location for long walks along the beach and listening to the waves crashing from your bed. The perfect home for family gatherings and we thoroughly enjoyed staying at Sea-cret Shore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lu-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

11 Walter Crescent, Britannia Bay, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff3043dd05b69d108630ea7c6182b8d3a0642dcaeade26239341dd4a818e12f5c0e8d99809443bfd9d078720e874c52df110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 11 Walter Crescent Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.7205031 17.9333656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang