+13

5 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 103 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sea-esta is in Uvongo, slegs 600 m van die gewilde Uvongo Hoofstrand af. Dit is ook naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Sea-esta bied gehalte-verblyf in die tuin van die eienaar se eiendom. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas en waaier. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, 'n groot yskas-vrieskas en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n platskerm-TV met Openview, 'n werk- en eettafel, plafonwaaier, 'n ekstra dubbelmatras met slaapplek vir 2 en 'n enkelbed.

Daar is veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die eiendom het 'n elektriese heining en 'n elektriese hek.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 103 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea-esta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

103 Marine Drive, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQM54gzUzKgUXRXLiOJiGguyCWPZFiBJ09TiCu6K6wiIejWVBL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 103 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.837111954087 30.390656001852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang