Beacon Rocks Akkommodasie by Sea-esta | LekkeSlaap
+14
+14

Sea-esta

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 103, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea-esta is in Uvongo, slegs 600 m van die gewilde Uvongo Hoofstrand af. Dit is ook naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Sea-esta bied gehalte-verblyf in die tuin van die eienaar se eiendom. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n ingeboude kas en waaier. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, 'n groot yskas-vrieskas en 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n platskerm-TV, 'n werk- en eettafel, plafonwaaier, 'n ekstra dubbelmatras met slaapplek vir 2 en 'n driekwartbed slaapbank. DStv- Premium is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Daar is veilige, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig op die perseel. Die eiendom het 'n elektriese heining en 'n elektriese hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea-esta sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Sea-esta
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Marine-rylaan 103, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea-esta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
Vanaf R400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 103, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQM54gzUzKgUXRXLiOJiGguyCWPZFiBJ09TiCu6K6wiIejWVBL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 103 Marine Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.837111954087 30.390656001852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za