Sea Glade
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Milner Close, Sea Glade Complex - 9 The Glades, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Glade is 'n oulike kamer op die bestuurder se perseel in 'n veilige kompleks in die prentjiemooi dorpie Houtbaai. Die aanloklike verblyf bied 'n rustige en gerieflike ruimte sodat gaste lekker kan ontspan.
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n leefarea. Gratis WiFi word voorsien en dit sal aan bly gedurende beurtkrag.
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad en tennisbaan. Dit is ook stapafstand vanaf verskeie kroeë, restaurante, die strand, winkels en 'n hele rits geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Milner Close, Sea Glade Complex - 9 The Glades, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Milner Close, Sea Glade Complex - 9 The Glades, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang