+28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Linse D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Absolutely enjoyed our stay. House is very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Was heerlik, stil en rustig. 'n Lekker familie saamkoms plek, vars lug, baie naby aan die see vir 'n stap. Vreeslik mooi uitsig. Die huis het alles wat 'n mens nodig het, was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hallo Karlie, Baie dankie vir jou terugvoering en is bly julle dit geniet. Hoop om hulle gou weer te sien. Groete

Gielie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Awesome house, with a great view. Very spacious, clean and comfortable house. It had everything we needed. Vivian was always available and very helpful. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Thank you very much, Michiel, for the feedback. Glad you enjoyed your stay and hope to see you soon again. Regards

Andre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Francois en Vivien baie dankie, julle is tops! Dit was 'n heerlike kuier met genoeg ruimte vir almal sonder om in mekaar se pad te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hallo Andre, baie dankie vir die terugvoering en bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Sea Jewel

Janetta J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing house, hostess and view. One of the best houses I've ever been to, spacious, clean, with enough bathrooms and the best view. Thanks to a great hostess, we really enjoyed our stay. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hello Janetta, Thank you for the positive feedback. I'm glad you and your family enjoyed your stay. I hope to see you again soon. Regards

Karenza O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

'n Juweel by die see. Ons was 2 gesinne met (4 volwassenes en 4 tieners). Almal was aangenaam verras met wat Sea Jewel bied. Dit het alles en nog meer gehad wat mens benodig om dit 'n onvergeetlike verblyf te maak. Vivien het ons baie vriendelik verwelkom en het onmiddellik gereageer as ons iets nodig gehad het. Ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hi Karenza, Baie dankie vir die terugvoering en bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Sea Jewel

Cobus H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ongelooflik lekker. Dit is 'n heerlike groot, ruim kuierhuis wat baie lekker is vir 2 families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hello Cobus, Baie dankie vir die terugvoering en hoop om julle gou weer te sien. Groete

Cathy H
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Excellent. Great stay. Good location. Lots of living space. Enjoyed indoor braai as it was very windy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hi Cathy, Thanks for the feedback and hope to see you soon again. Regards

Anisha A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Stay was very nice, but the water was cold the whole time. My stay was very nice. I enjoyed it. I would like to go again to Sea Jewel. Only one thing that upset me was the geyser; the water was cold the whole time, and the WiFi didn't work properly. That's very bad service because there is no signal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Callie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlike vakansiehuis. Ons verblyf by Sea Jewel was besonder lekker. Heerlike ruim huis vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die huis is binne stapafstand van 'n heerlike swemstrandjie. Vivian wat kom oopsluit het was stiptelik, altyd beskikbaar en baie hulpvaardig. Ons sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Sea Jewel
Hello Callie, Baie dankie vir die terugvoering en bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle binnekort weer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 795
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 795
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 795
per nag (plek vir 8)
Bespreek

14 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEeg4tde3yKSrIaNtBkW7BfVVXPOvtizetnFYUxHTtDBMWc5Lbv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 795 per nag (plek vir 8) 37 5 1 5 14 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.668479 19.500565
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang