6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Fourie Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea La Vie @ 18 On Fourie is 'n moderne huis in Franskraal in die Wes-Kaap en dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en stapeldeure wat na 'n stoep met braaigeriewe lei. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Franskraal is bekend vir sy uitgestrekte strande en fantastiese voëlkykgeleenthede. Daar is verskeie voetslaan-, wandel- en 4x4-roetes in die omgewing. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit swem, fietsry, haaihokduik en walviskyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 18 Fourie Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie @ 18 On Fourie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Fourie Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang