12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 48 Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea-La Vie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde villa, naby die rivier in Port Owen. Die villa is in die tweede ry van die rivier geleë en het sy eie privaat jetty en braaiplek aan die rivieroewer.
Die villa bied slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed, en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is op die boonste vlak geleë en het 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed. Die boonste vlak bevat ook 'n TV-kamer. Beide bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die villa beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea met 'n tafelvoetbaltafel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die opwasarea is langs die kombuis geleë. Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n TV en 'n ingeboude gasbraai-area.
Die leefarea lei na 'n patio met toegang tot 'n pragtige tuin, 'n vrystaande gasbraai en 'n eetarea wat perfek is vir 'n al fresco-eetervaring. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea-La-Vie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Port Owen Drive, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang