+18

Sea La Vie

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 23 Januarie 2026. Bespreekbaar tot 7 Des 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 505 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Sea La Vie is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Die huis spog met 'n kuierarea met 'n kroeg, binnebraai en pooltafel. Gaste het ook toegang tot 'n stoep met pragtige uitsigte oor die strand.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kim C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Rochelle and Willie were always there to assist any time of the day, just a few amenities need to be brought with for the stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rowena C
Saam met vriende
5.0
Naweek was fantasties. Baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang en het geen probleme gehad vir die naweek nie. Het ook veilig in die omgewing gevoel ...
Sien meer
Jun 2025
Belinda S
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.
Feb 2025
Michelle D
Saam met vriende
4.6
Nice accommodation, as we were just there for the night. We were very happy with the accommodation provided. I would recommend providin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Varity B
Saam met vriende
4.6
Baie lekker. Alle geriewe is naby. Mooi see uitsig. Dit was baie aangenaam en wonderlik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elvino Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 505
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46c3751326119fcef4f6d9fcc318ff4c00729d9a478ffbf2e60ef61a7087ed832d78c4337ad863c4757a79a5ca352d44cfb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 505 per nag (plek vir 9) 8 5 1 5 7 Saratoga Close Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.107776443573 18.30533673373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang