Sea Point Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Point Studio is 'n gemaklike en sentraal geleë woonstel in Seepunt, 'n lewendige en welgestelde kusvoorstad van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, 'n sakereisiger of 'n solo-ontdekkingsreisiger.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Daar is 'n werkstasie, eetkamertafel en 'n slim-TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en die gedeelde dakswembad, wat pragtige uitsigte bied. Die woonstel is in 'n uitstekende ligging, net een pad weg van Strandweg en die ikoniese Seepunt-promenade. Geniet maklike toegang tot die strand, supermarkte, koffiewinkels en restaurante.
'n Rugsteunbattery word voorsien vir die WiFi, saam met 'n herlaaibare lig in geval van beurtkrag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang