Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Marine Drive and Athens Road, Sea Spray 202A, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sea Spray 202A is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n buurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland. Dis die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers wat die Kaap en omgewing besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos vlieërplankry en sweefski. Daar is ook doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en eetplekke in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met toegangsbeheer. Daar is 'n verhitte swembad en braaigeriewe op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Corner of Marine Drive and Athens Road, Sea Spray 202A, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray 202A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Marine Drive and Athens Road, Sea Spray 202A, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe31c9530b3b44de1cd530dbecc5e2425547aaf9e15b99ec5d2c8e1a6f18cde60254b118710eeff343fbff280325e98666788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Corner of Marine Drive and Athens Road Sea Spray 202A 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823291856896 18.477900144007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang