Sea Spray AG04

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflik lekker gewees. Ons het baie lekker gebly. Plekke baie skoon en netjies en gerieflik naby restaurante en inkopiesentrums. Die uitsig is ongelooflik. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jéan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect breakaway. Stunning view, great security, peaceful and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Sea Spray AG04
Thank you for your wonderful review, Jéan! We're thrilled that you had the perfect breakaway, enjoying the stunning views, peaceful environment, and great security. It's fantastic to hear that the property was well-equipped to meet your needs. We hope to welcome you back for another relaxing stay soon!

Jeanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Ligging is fantasties. Plek is modern en ten volle toegerus. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor A
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Great. Stay was great, the facilities were good and the view was the best. Very nice restaurants in close proximity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Clean nice views. Place was very neat and in a good location, close to everything within walking distance. The sliding door was broken (very difficult to open). An outside gas braai would be great to have, as some other units had. The heated swimming pool is amazing! And maybe just some more pans for cooking; 1 pan is a bit difficult to make breakfast. Other than that, great unit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maresa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Sal nie weer kom nie. Die verblyf was redelik gerieflik. Badkameropset met stort was ongerieflik. Kamers se matte het aaklige vuil kolle op gehad. Foto's is so geneem dat dit nie sigbaar is nie. Ligte van stoep en straat skyn helder by kamers in. Honde in kompleks gebruik gras voor Sea Spray AG04 en dit word nie skoongemaak nie. Dit was ongenaam. Ongerieflik dat almal aanspraak maak op betaling. Dit veroorsaak verwarring. As ek by 'n agent bespreek wil ek met hulle kommunikeer en besigheid doen.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 489
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 489
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 489
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Marine Drive, Sea Spray AG04, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeea337071ec70654a967b9a3f716b0c0647ebea8d13a9422c011877042dcc71bb393d447ae4c8d379232051fa2a695c1f051?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 489 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 1 Marine Drive Sea Spray AG04 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.823516172079 18.478935977963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang