+20

Sea Spray B104

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 043 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Spray B104 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Table View. Dit spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en Tafelberg wat dit die perfekte opsie vir 'n naweekwegbreek maak.

Hierdie ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is oopplan. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na die balkon met 'n tafel en stoele waar gaste die see-uitsig kan inneem. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike verhitte swembad, braaigeriewe en sonstoele.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 790

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 043
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 043
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 043
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d78f50e066cf41e811f3f3b67343eb9d327b837e9c2b0f47585eabfe9f5aa033632cd3c40f20bab3e7f4f13403a61c4b0d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 043 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Marine Drive Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.823516172079 18.478935977963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang