Seabattical - Blue Room
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Blue Room is deel van 'n bekoorlike huis in Plettenbergbaai, geleë binne loopafstand van die hoofstrand. Die en-suite kamer bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond,, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en bied toegang tot die braai area.
Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie huis bied gerieflike, veilige verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang