Seabattical - Blue Room
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Blou Kamer is deel van 'n bekoorlike huis in Plettenbergbaai, stapafstand van die hoofstrand. Die en suite-kamer bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en bied toegang tot die braai-area.
Of u nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie huis bied gemaklike en veilige akkommodasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 San Gonzales Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang