8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SeaBelle is in die kusdorp, Yzerfontein. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit is naby die strand, verskeie besienswaardighede en om die draai van die bakkery af.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het ’n dubbelbed en dan is daar nog ’n vertrek met 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort en 'n bad in die tweede badkamer.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea het 'n eetarea en 'n ingeboude braai.
Vesel-WiFi is ingesluit.
Daar is 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai en 'n tafel met bankies.
Yzerfontein is aan die prentjiemooi Weskus van Suid-Afrika sowat 80 km van Kaapstad af. Dié kusdorp spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en is bekend vir visvang. Dasseleiland is sowat 10 km van die kus af en bied 'n oorvloed voëllewe en 'n landskap wat vra om afgeneem te word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaBelle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang