Seabrook Apartment 002
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R740 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seabrook Apartment 002 is 'n selfsorgwoonstel wat op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Margate geleë is. Dit bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand, 'n kinderswembadjie en die amfiteater.
Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Dit lei na 'n sitarea met sitplek, TV en 'n stapelbed wat vir 2 kinders geskik is.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ononderbroke see-uitsig. Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander geriewe geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabrook Apartment 002 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 40
Jaar gelys 4
Ligging
- Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom