SeaCliff Bliss
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
SeaCliff Bliss is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Bantrybaai. Dit is die ideale opsie vir diegene wat naby die strand en gewilde besienswaardighede wil wees.
Dié woonstel het lugversorging, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is 'n groot venster wat 'n wonderlike uitsig bied. Daar is 'n TV met DStv-kanale, 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby gewilde strande, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang