+34
Selfsorg in Franskraal

Seafront House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Alex M
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Great house. Great location. We had a great weekend away here. Perfect location, with great views of the ocean and a short walk to the beach. The house was very comfortable and well-stocked with everything you need for a short or long stay. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

'n Stukkie hemel op aarde. Ons kan nie wag om terug te keer nie! Ons verblyf was eenvoudig uitmuntend! Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons tuis gevoel. Die huis is pragtig, besonder netjies, uitstekend toegerus en geleë in 'n rustige omgewing wat jou sommer dadelik laat ontspan. Alles is met sorg ingerig en daar is duidelik baie liefde en aandag aan elke detail gegee. Die gasvryheid was ongelooflik en dit was duidelik dat die eienaar werklik omgee dat haar gaste 'n onvergeetlike ervaring beleef. Ons het elke oomblik geniet – van die asemrowende uitsigte tot die rustige atmosfeer wat hierdie plek so uniek maak. Hierdie was vir ons regtig 'n stukkie hemel op aarde. Ons sal sonder enige huiwering weer hier kom bly en beveel hierdie verblyf met die grootste vrymoedigheid aan vir enigiemand wat Franschhoek besoek. Dit is een van daardie plekke wat jy met dankbaarheid verlaat en waarna jy reeds uitsien om weer terug te keer. Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf. Ons sien reeds uit na ons volgende besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

'n Onvergeetlike familievakansie! Seafront House is absoluut ongelooflik! Ons het as familie hier saam gekuier vir 'n baie spesiale geleentheid, en hierdie pragtige seehuis het al ons verwagtinge oortref. Die huis bied alles waaraan 'n mens kan dink – van bordspeletjies en braaigeriewe binne én buite, tot 'n asemrowende see-uitsig. Alles was ongelooflik netjies, skoon en baie gerieflik, wat ons verblyf ekstra spesiaal gemaak het. Die ligging is ook perfek. Die huis is stapafstand van die hoofstrand, oulike restaurante in Gansbaai, asook 'n gesellige kafee waar jy heerlike roomys kan geniet. Ons kan nie vir Carlien genoeg bedank vir haar ongelooflike gasvryheid nie. Julle vriendelikheid, sorg en aandag aan detail het ons vakansie werklik onvergeetlik gemaak. Baie dankie vir alles! Ons sien beslis uit daarna om baie gou weer terug te kom. 'n Onvergeetlike familievakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jc L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Die uitsig is amazing en die huis is baie gesellig! Ons het die tyd regtig geniet en die binnebraai was amazing! Die uitsig oor die see en die lekker leefhuis het die naweek onvergeetlik gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Baie dankie vir jou mooi woorde. So bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Victoria R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Wonderful Stay! We had a wonderful stay! Great location! The house had everything we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Relaxing and awesome. We enjoyed our stay, especially waking up to an awesome sea view and the sound of waves. The house was well equipped with everything that one needs. The only downside for me was that the house does not have a fireplace and only an indoor braai, which is not the same.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly, ons kom definitief weer! Ons het baie lekker gebly, die huis is pragtig en het 'n perfekte ligging met 'n vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlik om wakker te word met sonsopkoms en gedruis van die see. Baie lekker gekuier! Het verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Dankie Hanli, kom gerus weer.

Debbi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Wished we could have stayed longer. Well equipped kitchen. Beautiful sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

BPJ K
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Relaxing - memorable - family time! Seaview, spacious, neat, clean, well equipped, inside and outside braai facilities. The house has been modernised well - cement inscription dates to 1961! The location is great and I would certainly return. Our group was a family of four young adults and the two parents. Fond memories of the area and enough to do - visit, eat, explore. The guided trip with the Bearded Fisher was a highlight and we also enjoyed visits to the penguin hospital, Afrikanos, a great coffee shop, bakery, antiques shop in Gansbaai and Groeneweide. Then the visit to the weekly Friday "kermis" in the church hall in Gansbaai was a must. Thank you also to the accommodating owner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Baie dankie vir jul mooi woorde. Waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
20 % AF
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9078010cf51a22fb8cdc983e8f8f9c63d58911037196e55833488ac190d2bc9e6af11917d6e247f46787ac6c055b4e148f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 139 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.6089703 19.3924775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang