Seaglen Dunes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 192 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stopple Place, Munster, 4279, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Seaglen Dunes is geleë in Munster, 'n stil kusdorpie in KwaZulu-Natal. Hierdie eiendom bestaan uit 40 woonstelle op 'n heuweltop met uitsig oor die strand, wat dit die ideale plek maak vir gaste wat 'n see-wegbreek soek.
Elke eenheid is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gemaklike sitkamer met 'n TV. Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Bykomende geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad met 'n glybaan, binne- en buitespeelareas vir kinders, 'n putt-putt-baan en piekniekplekke.
Seaglen Dunes is direk op die strand geleë. Gaste kan skilderagtige ritte en nabygeleë besienswaardighede soos die Wild Coast Sun Casino, Oribi Gorge, Margate en die Mzamba Village Curio Factory geniet, sowel as talle ander strande net 'n kort entjie weg. Vir diegene wat 'n stadiger pas verkies, bied die strand en swembadarea onder die groot inheemse bome die ideale plek om te ontspan.
Glenmore-strand is net 'n paar treë weg, terwyl Margate-lughawe 20 km weg is. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit in die Umtamvuna Natuurreservaat, 12 km vanaf die eiendom, en Wild Waves Waterpark, 14 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Stopple Place, Munster, 4279, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 192 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stopple Place, Munster, 4279, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang