Seagull 306
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R765 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seagull 306 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats teen Margate se strand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visvangpier.
Seagull 313 bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en ’n enkelbed in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV.
Die Seagull Holiday Flats bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Warwich-laan, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal