Seagull 506
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-weg, Eenheid 506 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 506 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die hoofstrand in Margate, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n sentrale vakansie met 'n mooi uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en suite-badkamer het 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n enkelbed, etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Die kamer lei na 'n groot balkon met 'n buite-etenstafel en 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n kinderspeelarea en veilige parkeerplek op die perseel. Die hoofstrand is net 150 m ver en die verblyf is ook naby plaaslike winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Seagull 506 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 395
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Warwich-weg, Eenheid 506 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-weg, Eenheid 506 Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom