+16
Selfsorg in Sandbaai

Seagull Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Henrietta B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekend, netjies, skoon en veilig! Sal vir seker weer terugkom! Dit was van die lekkerste plekke wat ek al gebly het! Was net so lekker om in so skoon, netjiese plek in te stap en wat sommer lekker geruik het ook. Die dekor is besonders en alles het mens sommer laat tuis voel. Dit het alles wat mens nodig het en nog daai bietjie ekstra ook. Ek kan nie uitgepraat raak oor die plek nie en sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Baie netjies en gerieflik. Veilige parkering en besondere vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Comfortable and peaceful. It was perfect in the way that it met all my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Peaceful and safe. Cute setup. Peaceful and safe. Lovely decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Gerieflik en goed toegerus. Gerieflike en baie goed ingerigte plekkie. Baie netjies en aandag aan klein detail wat gaste bederf. Gasheer se kommunikasie was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n fees. Dit was heerlik privaat, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag
5.0
Jul 2025

Impressive accommodation for the price. Surprisingly affordable, while being well appointed. Secure parking, well equipped, with a small braai area. Close to the beach, shops and restaurants. Hosts are easy to communicate with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Seagull Apartment
Hi James, Thanks so much for your kind words! We're really glad you enjoyed your stay and that everything met your expectations. It was a pleasure hosting you and we hope to welcome you back sometime. Best regards, Andre

Liese-Mariè B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Dit was lekker. Seagull sal my beslis weer sien. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Seagull Apartment
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy dit lekker gevind het. Jy is altyd welkom om weer te kom kuier – ons sien uit daarna om jou weer te ontvang!

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. My stay was very memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 124

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
25 % AF
R 1 350 R 1 013
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Main Road, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6d850728762a0e90e50824168c2cf1e29142ff27e7613c01457ec2b9a7dbe170e249ae0434885e5b9fee340365533ca09a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426098975639 19.195699235582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang