4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 7 Haleric Close, Duiker Island, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seagulls Nest is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n strandfronthuis en spog met 'n skouspelagtige see-uitsig. Hierdie verblyf is in Cape St. Martin Privaat Natuurreservaat in St. Helenabaai geleë en laat gaste toe om alles wat die pragtige Weskus bied, te verken.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot sitarea en eetarea wat na 'n balkon met 'n gasbraai lei. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Aktiwiteite in die area sluit stap en fietsry in. Perdry op die strand kan ook gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Haleric Close, Duiker Island, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagulls Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Haleric Close, Duiker Island, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 16
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang