4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seal View SC is 'n selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorpie Yzerfontein en bied 'n asemrowende see-uitsig en ontspannende verblyf aan gesinne en vriende. Hierdie woonstel en buite leefarea is op die grondverdieping van die hoofhuis met aparte ingange.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is oral in die woonstel beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte studeerkamer. Die huis maak van sonkrag gebruik en voorsien ononderbroke elektrisiteit tydens kragonderbrekings. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.
Daar is buitemeubels waar gaste 'n pragtige see-uitsig kan bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar. Seal View SC is gerieflik naby winkels en restaurante. Let daarop dat geen kinders onder 10 jaar of enige troeteldiere toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leonora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Seal View SC het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang