Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seal View SC is 'n selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorpie Yzerfontein en bied 'n asemrowende see-uitsig en ontspannende verblyf aan gesinne en vriende. Hierdie woonstel is op die grondverdieping en is perfek vir diegene wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is oral in die woonstel beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n aparte studeerkamer. Die woonstel maak van sonkrag gebruik en voorsien ononderbroke elektrisiteit tydens kragonderbrekings. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Daar is buitemeubels waar gaste 'n pragtige see-uitsig kan bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar. Seal View SC is gerieflik naby winkels en restaurante en Yzerfontein se strand is net 2,2 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seal View SC het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek

36A Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2d562d3898b08ba9135042bb123d55b1d4164acf7b97f3d122fb07987b915cb0710986c794afacd4a1e13a79ef193b185c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 36A Versfeld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.351978106084 18.149023581874
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang