Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Gordonsbaai

SeaLax Cottage Fleurpark

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SeaLax Cottage Fleurpark is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis reg op die strandfront in 'n veilige kompleks in Gordonsbaai. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis waar hulle langs die water kan ontspan en die omliggende geriewe kan geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. In die leefarea is daar 2 ekstra enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n eetkamertafel en braaigeriewe geniet, en direkte toegang tot die strand. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 40 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Xavier A
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. Very peaceful and relaxing, definitely booking this place again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Hendrien L
5.0
Ongelooflik pragtige omgewing, netjiese praktiese huis met warmte en karakter. Dit was 'n ongelooflike ervaring! Die gasvrou is nie net pragtig en pro...
Sien meer
Sep 2025
Shireen S
5.0
10. Baie baie lekker, het ons gehelp en ek het nog nooit so 'n lekker verblyf gehad nie. Baie dankie.
Aug 2025
Zenobai G
Gesin met tieners
4.4
Baie netjiese eenheid met super aangename gashere. Sal definitief teruggaan. Sien sterre.
Des 2025
Melissa W
Saam met vriende
4.4
Pleasant and friendly. I found the place quite refreshing. Clean, quiet, and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Terry-lee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaLax Cottage Fleurpark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Breakwater Lane, 60 Fleur Park, Gordon's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7bd227cd069c82b2e44d5f44a3eac72f139f0dff4e204fe3ba1c87d2d03a5366ebf5e403a286ddc78f805918b214e54a31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Breakwater Lane 60 Fleur Park 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151332764661 18.860678397355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang