Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Lodge 4

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Beddegoed moet asb. nie buite gebruik word nie.
Moet asb. nie op die meubels spring nie.
Gaste is ten volle verantwoordelik vir al die inhoud van die eenheid.
Maak asb. seker dat die skottelgoed gewas is en dromme leeg is voor vertrek.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Breekskadedeposito sal verbeur word indien enige tekens van sigarette of die reuk van sigaretrook in eenheid opgemerk word.

Gaste moet asb. hul eie handdoeke, vadoeke, opwasmiddels en toiletpapier saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet direk aan die instansie betaal word. Dit word apart van kwotasie geëis deur die eienaar van die instansie wat in kontak sal wees sodra kwotasie aanvaar word.

Maak asb seker dat voertuie nie olie op die sement mors nie. Oliekolle, vuil skottelgoed en vol asblikke sal van die breekskadedeposito verhaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R575
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Plott 22 Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69dd38cdd0c77c4f4ee67f9037262c18b33f703798521f6addbc85134505ef8254dec66e93a0821d03781054446b68ec3224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Lot 22 Nicholson Ave Uvongo Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.831044794424 30.395401075013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem