+28

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ulizmari B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Ongelooflike ligging. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die ligging is ongelooflik. Jy kan die kinders vanaf die stoep sien speel tussen die poeletjies. Die huisie is toegerus met als wat jy nodig het. Dit is klein, maar jy betaal vir die ligging. Die binnebraai is 'n baie lekker toevoeging vir die koel aande. Ek sal graag die eienaar aanmoedig om die matras in die hoofslaapkamer te vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katinka Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

7 Harder Street, Matzikama, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac893d8f1b7c3e76b76a78e89c16a2ee680704c5f85b0f18bff2663f7d06e6535ddb3db6ec93462094fdb34729e5be6866e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 7 Harder Street Matzikama 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -31.754736460577 18.226500654946
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang