Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Strandfontein

4.5 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Strandfontein van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Strandfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strandfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandfontein Akkommodasie - West Coast

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Accommodation kan aan enige behoefte voldoen en bied luukse selfsorgwoonstelle vir 2 én weelderige villas. Die meeste van die selfsorgwoonstelle het pragtige uitsigte oor die see en privaat stoepe met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Apartment is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Strandfontein aan die Weskus. Dié eenslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die woonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad...

25% af Weeksdae!
VanafR1 050
R788
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand. Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Van Eeden Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë omtrent 400 km noordwes van Kaapstad. Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 4 gaste. Al die eenh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Bamboesweg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Strandfontein. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 drieslaapkamerwoonstelle en 1 enke...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Skulpies 7 bied selfsorgverblyf in ’n houthuisie in Strandfontein, Louis Rood op die Weskus. Die eenheid is lekker naby die strand. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Louis Rood, Strandfontein

Mos-i-nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die kusdorpie Strandfontein, Louis Rood, aan die Weskus. Die eiendom bied 'n lieflike see-uitsig en is naby die strand geleë. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Strandfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za