+127
Selfsorg in Gonubie

Seaside Shambali

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ursula A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, lekker naby aan die see, heerlik rustig! Ons het vreeslik lekker gebly. Die eenheid is gerieflik en die onderdakstoepie met die ingeboude braai wat uitkyk oor die see was 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker om so op die strand te bly! Pragtige dekor! Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

What a lovely place to stay in - we will definitely be back. We booked for one of our managers who travelled from Kokstad to East London. The host was very friendly and helpful. The apartment was spotless and the bed very comfy. Lovely views to just sit and relax outside with a cup of coffee after a long day at the office.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely furnished unit very close to the beach. A lovely unit very close to the beach. Nicely furnished and decorated. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Beautiful, comfortable and prepared to pay if towels are provided. Very central to explore the area. We enjoyed our two nights' stay and will return whenever we are again in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sulene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, ligging is perfek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik lekker. Baie lekker plekkie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Really loved our stay, wish it could have been longer. Maybe next time. Wonderful host and an amazing view. Clean and just perfect for a couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflike verblyf met mooi uitsig! Heerlik gebly by julle, en dis 'n bonus dat dit troeteldier-vriendelik is. Sharon is 'n uitstekende gasvrou en haar personeel is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies en gerieflik. Die uitsig is fantasties! Baie dankie, ons sal weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3613f150b2f499a143a630526985b6f3f34128adcac3c8d1ea3b227d439d5197e6d7508b100ac1d6b7f48e1170c318cf7daa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -32.956158271245 28.000685678589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang