LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seaside Shambali | LekkeSlaap
+25

Seaside Shambali

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaside Shambali is 300 m van die See in 'n stil gedeelte van Gonubie, Oos-Londen. Die eenheid bied gehalteverblyf aan paartjies en sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, en ander besienswaardighede.

Die oopplan-eenheid is op 'n residensiële perseel en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike dek met 'n pragtige see-uitsig waar gaste dolfyne kan raaksien. Die dek het ook ’n selfsorgkombuisie en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.

Daar is lieflike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Oos-Londen is 12 km ver. Wasgoed en vervoer kan op versoek teen ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Shambali sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaside Shambali
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaside Shambali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowerstraat 26, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1500aa3986e433035bd1ead094369b856bb273eaf8c30cb4f00ec9cd88f5edd1817eae4e23c0d990952e8f823bc3bb18f610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.956014232286 28.000605212319
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!