+68
Selfsorg in Fichardt Park

Seasons Inn Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Colene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Good. Pleasant stay in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
We are pleased that you had a good and peaceful stay!

Nicole T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik en goed ingerig. Baie gerieflik en goed ingerig vir ons gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Hi Nicole, dankie vir die goeie review. Ons sal julle gesin enige tyd weer terug verwelkom!

Armiston W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Aangenaam. Baie gerieflik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Baie dankie vir u positiewe review. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom!

Annike H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Netjies, privaat en goed ingerig vir gesin. Lekker privaat, baie netjies. Baie lekker geslaap. Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik. Baie lekker kamer vir 'n gesin. Goed ingerig. Lekker spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Hi Annike, ons waardeer jou positiewe review opreg. Jy en jou gesin is enige tyd weer welkom by Seasons Inn!

Junior W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2026

Ons het in kamer 4 gebly. Die kamer netjies, badkamer oud en teleurstellend. Ons het in kamer 4 gebly. Die kamer was baie netjies, modern en skoon soos per die foto's. Maar genade, die badkamer was totaal 'n ander ervaring. Nie 'gerenoveer' saam met die kamer nie. Was regtig geen plesier om te gebruik nie, teleurstellend!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Baie dankie vir u terugvoer en dat u by ons gebly het. Ons is bly om te hoor dat u die kamer self as netjies, modern en skoon ervaar het, soos wat dit ook op ons foto’s vertoon word. Met betrekking tot die badkamer wil ons net noem dat die badkamer se uitleg en voorkoms duidelik op die foto’s aangedui word tydens die bespreking. Gaste het ook die opsie om tussen verskillende kamers te kies, en hierdie spesifieke een is deur u gekies op grond van die beskikbare inligting. Ons verstaan dat persoonlike voorkeure kan verskil, maar ons probeer altyd om ons aanbiedinge so akkuraat moontlik te verteenwoordig sodat gaste ingeligte besluite kan neem. Ons waardeer u terugvoer en sal dit beslis in ag neem vir toekomstige verbeterings.

Marna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer daar bly. Het baie heerlik gebly. Skoon, netjies en daar is alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Hi Marna, Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly. Dankie dat julle Seasons Inn gekies het!

Susan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker gebly! Baie mooi en netjiese plek, rustige gebied en baie oulike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was net 'n plesier om die familie te akkommodeer. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Riekie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Gesinsnaweek in Bloem. Lekker gerieflike kamers, als wat nodig is. Gasvrou was baie behulpsaam en beskikbaar wanneer ons haar nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Riekie, ons waardeer jou mooi review en ons is bly dat julle lekker gebly het!

Anina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Luuks, gemaklik en modern. Baie lekker gebly, groot TV, lekker kas spasie en goed ingerigte kombuis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cliricia
Seasons Inn Self-catering Accommodation
Goeie dag, Baie dankie vir u terugvoer. Ons adverteer as self-sorg akkommodasie. Die tee/koffie/suiker/melk wat wel voorsien was, is slegs ń welkomens-pakket. Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cliricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

30 Van Der Linde Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d8a4bd22343d735cc9654b12ca493cd7df3b45024709dc1fb511607e777f8a0dbabba9c754479b8093dfd18c7bd690c59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 30 Van Der Linde Avenue Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.146357376586 26.185760604187

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang