+16
Selfsorg in Bettysbaai

Seaview Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Veronica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2026

Sal graag weer wil kom kuier en sal dit aanbeveel vir familie en vriende. Lekker gekuier met pragtige uitsig. Heerlike, skoon, netjiese beddens en badkamers. Goed toegeruste kombuis met buitebraai area wat die wind mooi weggekeer het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Great view. Great view, but a bit too much noise from Clarence Drive, and the previous tenants never took their garbage to the drop-off site; they left the garbage opposite the road. So the baboons ransacked the bags and the whole street was full of garbage. After 2 days, we decided to clean it up and took the garbage to the drop-off site. Again, not the owner's fault, but ignorant tenants. The main bathroom has a sewage smell coming from the wash basin as there is no U-trap to block the smells. The main bathroom door also does not slide smoothly. The guest bathroom shower door is completely broken and needs fixing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Donn B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Beautiful setting. Neat and beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Would absolutely go there again. Tranquil, peaceful, and the best views ever. We had an amazing time at Seaview Cottage. The views are amazing, and the house is fantastic - everything we wanted and needed. Our host was always just a message away. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Dit was 'n heerlike ervaring. Netjiese huis - goed toegerus, goeie linne. Ons het heerlik gebly in die Seaview Cottage. Alles was netjies en skoon. Sou graag DSTV wou benut. Bobbejane was net 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trix R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Gerieflike huis met pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die huisie is pragtig en die uitsig is absoluut fantasties. Die swembad is 'n pluspunt aangesien die huisie 'n hele entjie van die see af is. Mens kan lekker afkoel en ontspan langs die swembad. Die huis het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eienaar het ons ook in kontak gesit met 'n dame wat een dag die huis kom skoonmaak het (teen 'n ekstra koste). Dit is 'n opsionele ekstra wat ek met albei hande aangegryp het, want niemand is lus vir huis skoonmaak wanneer jy met vakansie is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colette V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Very nice. Nice and comfortable, but could do with some maintenance inside and out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Okt 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Vreedsaam, veilig met die mooiste uitsig. Seaview Cottage is goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Mens kan die see amper by elke venster sien. Dit is 'n hoog geleë teen die berg, maar ons het met 'n 4x4 gery. Ek sal beslis weer wil kom. Die huis het goeie energie. Ek het gewoonlik probleme met slaap in vreemde plekke, maar het baie lekker geslaap in 'n gemaklike bed. Dankie vir jou behulpsaamheid telefonies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3086 Sea View, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733319599a661e754a6bb5283ec97dcf083690a6f38946c8633830dbf04646f3e4526f3fa8704e010df9d5e216687db3bfcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 3086 Sea View Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.3565953 18.9655218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang