4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Lagoon Drive, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview Elegance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lagoon Beach, Milnerton, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n volledige kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n tafel en stoele vir 2 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, en gratis WiFi, asook 'n omsetter om kragonderbrekings te voorkom.
Gaste kan die see-uitsigte deur die skuifdeur geniet, en hulle het toegang tot die kompleks swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 Lagoon Drive, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Elegance het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lagoon Drive, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang