+14

Seaview Golf Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon's Bay Drive, Unit 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview Golf Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die veilige Greenways Golf Beach Estate in Strand. Dit is ongeveer 100 m vanaf die strand en is ideaal vir gholfspelers, 'n klein gesin of vriende.

Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is 'n klein omsetter wat krag aan die WiFi voorsien.

Die leefarea lei na die toegeboude balkon met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n venster met 'n see-uitsig. Daar is 2 swembaddens, 'n kinderswembad, tennisbane, 'n klubhuis met 'n kroeg en restaurant, 'n 9 putjie-gholfbaan en veilige parkeerplek in die kompleks. Daar is 'n sirkelroete van 3,7 km in die tuine wat ideaal vir draf of stap is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
5.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Gordon's Bay Drive, Unit 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordon's Bay Drive, Unit 26 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a8ebf8dc8baf1be96d006d5e0d15442b69266f0b4d8d5f5286e1e85d55b2c6b034800541ecb5a46171bca34dca756a36c06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 Gordon's Bay Drive Unit 26 Greenways Golf Beach Estate 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1358985398 18.843842845121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang