+70
Gastehuis in Wildernis

Secret Sands

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ruan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

'n Stukkie hemel in die Tuinroete. Die gashere was ongelooflik gasvry en die akkommodasie is uitmuntend. Ek en my vrou het ons babymoon hier geniet en kan nie genoeg uitpraat oor hoe baie ons dit geniet het nie. Jy voel totaal en al buite wêrelds en kan nie glo die soort luuksheid is op die stoep van die Tuinroete nie! Ons stel enige iemand voor om vir hul te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1A Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e1893ada91a744c05e8d4f351601612827dadee2f63ccd478f5fb36d8d2f9e353a7859ca12cbbe666b5867a379cf6c395f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1A Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995903419859 22.564066906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang