Sedgefield Blue Home
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fisheagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sedgefield Blue Home is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis vir gesinne in Sedgefield wat slaapplek bied vir 8 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eiendom bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers oor 2 verdiepings. Die eerste en derde slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, terwyl die tweede en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer op die eerste verdieping is toegerus met 'n toilet, bad en stort, en die tweede badkamer op die grondvloer is toegerus met 'n toilet en stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, toebroodjierooster, eetgerei en breekware in. Die leefarea op die boonste verdieping beskik oor 'n groot eetkamertafel, gemaklike rusbanke en 'n groot en oordekte balkon om op die sitkamer te ontspan of maaltye buite te geniet.
Die ingangsarea onder bied nog 'n sitkamer en 'n TV.
Die eiendom het ook 'n klein privaat swembad en privaat buiteruimte met 'n gasbraai, waar gaste kan braai of terugsit, ontspan en kwaliteit tyd saam deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Fisheagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fisheagle Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang